Taylor Kinney

Taylor Kinney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Taylor Jacks Kinney
Geboorte 15 Julie 1981 (1981-07-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taylor Kinney (gebore 15 Julie 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zero Dark Thirty (2012), The Other Woman (2014), en The Forest (2016), en in die televisiereeks Chicago Fire (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search